Posts by jacques
MY STORIE
Ek was 61 toe ek op pensioen geplaas is. Die eerste paar maande was baie moeilik. Waar ek altyd van hulp kon wees vir die mense saam met wie ek gewerk het, was ek nou voltyds by die huis. My lewe was doelloos.
Read MoreOm ‘n vrywilliger te wees, is vir my soveel meer as net diens – dit is ‘n voorreg.
Om ‘n vrywilliger te wees, is vir my soveel meer as net diens – dit is ‘n voorreg. Elke oomblik wat ek kan help, herinner my daaraan hoe kosbaar dit is om deel te wees van iets groters as myself.
Read MoreSeniors in Aksie: ‘n Nuwe lewe vir ons inwoners by Mirtehof
By Residentia Mirtehof is die hart van ons werk eenvoudig: om elke inwoner se waardigheid, onafhanklikheid en lewenskwaliteit so lank as moontlik te beskerm. As bestuurder, en iemand wat al meer as tien jaar hier werk, het ek eerstehands gesien hoe belangrik dit is om nie net te sorg nie, maar om te bemagtig.
Read MoreSaam bou ons ’n gemeenskap van aanvaarding en insluiting
By Irene Homes glo ons dat ware insluiting vir persone met gestremdhede nie net in daaglikse versorging lê nie, maar ook in die mense wat kies om deel te word van ons gemeenskap.
Read More